Page 1 of 1

Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberdeen

Posted: Tue Jun 28, 2016 9:26 am
by tokjak
Vriespoort Hunting Safaris[Aberdeen], het vir eeskomende naweek, 1 - 3 Julie n spesiale aanbieding op springbok voorsitjag vir minimum 8 - 10 jagters. 40 springbokke[uit trop van 550], beskikbaar.

springbokke - R690
oornag - R250/nag, sluit in beddegoed, bediendes wat skoonmaak , hout , binne en buite braai , alle kombuisware
dagfooi - R350 - alles ingesluit
Nog datums beskikbaar in Julie en Augustus vir kudu en springbok[minimum 6 jagters], prys op kudu is R26/kg
stuur mail na: vriespoort@gmail.com

groete
Tokkels Lombard [Vriespoort Hunting Safaris ]

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Tue Jun 28, 2016 10:08 am
by Carl
As ek nou my eie baas was! Dit lyk na 'n goeie aanbieding.

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Tue Jun 28, 2016 11:31 am
by Hano243
Email gestuur.

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Tue Jun 28, 2016 5:05 pm
by tokjak
Hano , het nou al my mails geantwoord , niks gesien nie, stuur maar weer .

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Wed Jun 29, 2016 7:36 am
by Hano243
Hi tokkels, ekt weer gestuur vanoggend. Laat weet as jy hom gekry het. Dankie

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Wed Jun 29, 2016 9:57 am
by tokjak
Het gekry , het terug laat weet

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Wed Jun 29, 2016 10:09 am
by Hano243
Baie dankie het gekry. Ek laat weet jou.

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Thu Jul 21, 2016 11:48 am
by Basjan123
Tokjak wat slag(kop af ,pote af, pens en hartslag uit vel aan) die springbokke uit +- kg.

Dankie

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Thu Jul 21, 2016 11:52 am
by tokjak
Mooi Groot bokke ,sou ek sê so tussen 17 en 22 kg

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Thu Jul 21, 2016 12:01 pm
by Basjan123
tokjak wrote:Mooi Groot bokke ,sou ek sê so tussen 17 en 22 kg
Dankie ek sal kyk of ek 'n groep kan bymekaar kry......... ><)

Re: Springbok voorsitjag ,Vriespoort Hunting Safaris , Aberd

Posted: Wed Sep 07, 2016 7:32 pm
by tokjak
plek vir 3 groepe van 8 skuts , 30 springbokke per groep , voor einde einde Oktober

Dagfooi R350
Verblyf R250
Springbokke R700

Stuur mail na vriespoort@gmail.com