Page 1 of 1

Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 1:51 pm
by Marlin
Good Day Gents.
I have started to build an automated, timed feeder to feed mieleis as bait. The purpose is to set the feeder up to feed twice a day at preset times so that the game, and I am targeting bushpig specifically, will get used to the routine and also learn the sound the feeder makes when dispensing. Once I can establish a pattern with a trail camera, I can then make a move.

What times do you gents recon would work well for the timer to feed, bearing in mind that I will probably be using a bow?

Thoughts?

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 2:07 pm
by Geno
17h00 en 21h00 behoort goed te werk. Sodoende kan jy varke teiken wat vroeg inkom, sowel as laat.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 2:27 pm
by Marlin
Dankie.
I will post pictures of the finished product when ready.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 8:09 pm
by Frikkie Coetzee
Marlin

You can rely on Geno's advice. He's been around the block a couple of times.

Cheers

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 10:13 pm
by Nico Harris
Wat Geno sê sal werk. Moet nie bang wees om baie te voer nie. Maak hulle afhanklik. Voer so naby aan sy bly plek as moontlik- dan is hy vroeg op die voer.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Wed Jun 29, 2016 11:03 pm
by Frikkie Coetzee
Nico. Marlin is Riaan.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 6:19 am
by Nico Harris
Good prt dan sommer op die privaat kanaal :laugh:

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 9:19 am
by Rasmus
Dagsê

As jy te vroeg begin voer gaan die vlakvarke al jou voer op eet voor die bosvarke kom. Begin dalk eers met 8 uur en 10 uur en dan sodra die varke inkom los jy die 10 uur feed en maak dit vroeër.

Sien n foto van my feeder.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 10:57 am
by vossie1
Ek het begin Macedamia neute agter my huis gooi en binne n week was die bosvarke daar, hulle het eers so 20h30 begin inkom maar nou is hue sommer al 18h00 daar party aande. Ek dink nie daar is beter voer as daai macedamia neute nie.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 11:22 am
by Marlin
Dankie Nico. Ek soek nog die bly plek, maar ek dink ek is naby.
Frik, jy het nou my identiteit oop laat le... :laugh:
Ek het jare terug aangesluit maar kry nou eers lus om bietjie te gesels.
As die vlak varke wil eet is hulle welkom....

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 1:20 pm
by Frikkie Coetzee
Mr Marlin. And who knows Riaan? ;)

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Thu Jun 30, 2016 4:25 pm
by Marlin
Rasmus wrote:Dagsê

As jy te vroeg begin voer gaan die vlakvarke al jou voer op eet voor die bosvarke kom. Begin dalk eers met 8 uur en 10 uur en dan sodra die varke inkom los jy die 10 uur feed en maak dit vroeër.

Sien n foto van my feeder.
Daai lyk mooi Rasmus. Hoe hoog is hy van die grond af en hoe beheer jy die feeding? Pla die ape en bobejane nie?
Ek het n 12v motor wat deur n timer geaktiveer gaan woord. Die "fan" blades sal dan die kos uit slinger. Ek hoop dat hulle die geluid sal herken en kom eet. Wat dink julle?

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Sun Jul 03, 2016 9:34 pm
by Rasmus
Hallo Marlin

Daar is n 6v feeder unit onder aan die groot drom. Jy kan hom dan stel om op 8 verskillende tye te gooi. Enige iets vanaf 1-20 sekondes lank per "feed"

http://www.moultriefeeders.com/moultrie ... feeder-kit

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Mon Jul 04, 2016 8:53 am
by Marlin
Dankie Rasmus.
Wat is joune op gestel en hoeveel gooie jy op n slag?
Ek bou myme van scratch af met ou goed wat ek bymekaar gemeek het. Al wat ek koop is die timer. Die behoort einde van die week hier te wees. Hopelik is alles klaar gebou teen volgende week dan kan ek n paar pics post van die klaar produk.

Re: Auto Feed Dispenser

Posted: Mon Jul 04, 2016 9:53 am
by Rasmus
Myne gooi 7.30 en weer 8.30. Gooi vir 7 sekondes en weer 15 sekondes