Page 1 of 1

Crissbow Merk IV Kruisboog.

Posted: Sun Jul 03, 2016 7:25 pm
by wlm
Ek het so 'n boog in die hande gekry. Vertel my bietjie meer oor hom asseblief.

Re: Crissbow Merk IV Kruisboog.

Posted: Sun Jul 03, 2016 7:34 pm
by Dewitt
Sal lekker saggies jakkals skiet, as jy net iemand het wat die roeper vir jou kan uitsit ++>: >:+

Re: Crissbow Merk IV Kruisboog.

Posted: Sun Jul 03, 2016 7:39 pm
by wlm
Spot maar, jou blik-emmer! Lyk my mens sal in elk geval 'n Cruiser moet gebruik om die boog te span.