FOXPRO INFERNO OPLAAI VAN KLANKE
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:45 pm
Manne ek het n inferno aangeskaf, maar o hel, ek sukkel om die die klanke in verskillende afskortings te sit. Is hier iemand wat dit al gedoen het? Ek het foxpro programmer afgelaai en nie heeltemal regekom nie en die roepe toe direk op di sd card gesit maar soos ek gese het, sukkel om die die afskortings se name op die regte plek te kry. maak dit sin? 
Die ander ding is op foxpro self se website is nie detail inligting oor die inferno remote sorteer nie. en nog nerens iemand om youtube of iets wat dit verduidelik nie.
Die ander ding is op foxpro self se website is nie detail inligting oor die inferno remote sorteer nie. en nog nerens iemand om youtube of iets wat dit verduidelik nie.