Page 1 of 1

Martini Henry MK I Cleaning Rod

Posted: Sun Jul 24, 2016 7:23 pm
by ahtoB
Naand almal, ek het n Martini Henry MK I, maar ek is op soek na die cleaning rod wat voor onder die loop ingepas het. As iemand dalk een het wat rond le en wil ruil vir kontant, sal ek dit opreg waardeer.

Groete,

Gerhardt

Re: Martini Henry MK I Cleaning Rod

Posted: Sun Jul 24, 2016 7:37 pm
by tripodmvr
Welkom in ons midde. Jy tree toe in met 'n baie rare versoek.

Kan ek vra dat jy na die post hieronder gaan en jou formeel voorstel. Vertel ons van blyplek, belangstellings en skietgoed asb.

http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126