Page 1 of 1

n Paar haelgeweer Slugs herwin

Posted: Mon Jul 25, 2016 7:07 am
by Ashley
Ek het die naweek n paar haelgeweer slugs geskiet, en kon so paar uit die walle uit herwin.
Dit was 532gr , 12boor slugs, teen so net onder 1300fps.
Afstand was 25m.

Die herwinde gewigte was 480gr, 474gr en 451gr onderskeidelik.
Die 1 slug het 30mm gemeet op sy breedste punt.

Dog ek deel die fotos met julle..