Opslaan Biltong Rak & Chilli Bites Bed
Posted: Tue Jul 26, 2016 11:37 am
Dag almal,
Hier is my opslaan biltong rak. Baie eenvouding.
Square tubing wat ek met connestors aan mekaar verbind.
Hy slaan lekker vinning op en af, en verpak lekker klein.
Ek het sommer ketting gesny en vas geweld vir die ogies om kabels en kettings vas te maak.
Elke seksie is 1m x 1mx 1.5m
Op die fotos het ek 2 seksies aan mekaar gekoppel. Het n blou wildebees en rooibok wat maksimum biltong en droewors gemaak is op hom gehang gekry.
Die chilli bite bed is 'n opslaan bed wat ek by 'n pandjies winkel vir R300 gekoop het.
Het galvanised grid op hom vas gemaak. Hy werk lekker om die chilli bites op hom uit te pak.
Hy slaan ook lekker op en vat min plek.
Groete