Page 1 of 1
ProAmm Groepering Skiet Nationale Komp datum
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:44 am
by Fanta300
Ek het gesoek maar kry dit nie.
Weet iemand dalk wanneer dit is?
Re: ProAmm Groepering Skiet Nationale Komp datum
Posted: Mon Aug 08, 2016 10:53 am
by andre007
Fanta, kontak sommer direk vir JC, 082 940 2191 /
jcmul@pmp.co.za, hy's verandwoordelik vir die reël van die komp's
Re: ProAmm Groepering Skiet Nationale Komp datum
Posted: Mon Aug 08, 2016 11:29 am
by junglejulian
Oom Fanti daar is n Pmp skiet die 13 Aug in Bloemfontein
Re: ProAmm Groepering Skiet Nationale Komp datum
Posted: Mon Aug 08, 2016 12:42 pm
by Fanta300
Dankie Julian, weet van hom en die een van 3 Sept hier by ons baan en 8 Okt by Potch en ek dink die finaal is op 22 Okt in Pta maar is nie seker nie