Page 1 of 1

verblyf by st nowhere

Posted: Sun Jul 17, 2011 7:08 pm
by KLASIE
hi daar manne ek en 3 vrinne beplan om volgende april  mei se kant bietjie henties toe te gaan ek bly altyd in henties maar ons dink dit sal baie ry spaar as ons by st nowhere bly ons hengel ma gewoonlik noord so kan julle asb help met kontak besonderhede vir die mense van st nowhere dankie

Re: verblyf by st nowhere

Posted: Sun Jul 17, 2011 7:29 pm
by Christo
Louis is jou man, hy het ons Jaracal kamp daar gereel.

Baie lekker plek. Dit is in elk geval baie nader as Henties aan die vis. Ek het die Julie vakansie byna R 2000 se diesel uitgery oppad vis toe vanaf Henties. 6000km teenoor 4800km in totaal toe ons op St Nowhere gebly het.

Re: verblyf by st nowhere

Posted: Mon Jul 18, 2011 9:46 am
by namhunt
Sel No: 081252 9422
E Mail: stnowhere@mtcmobile.com.na

Re: verblyf by st nowhere

Posted: Fri Jul 22, 2011 6:14 am
by KLASIE
Dankie manne ek gaan die mense verseker kontak  en dit is waar ons ry hier vanaf Bloemfontein tot in Henties gaan en terug 4000km en ry daar nog n los 2000 km agter die vis aan en  st nowhere is baie nader aan almy geliefde  hengel plekke  dankie christo en namhunt