Musgrave Mod80 probleem
Posted: Tue Aug 16, 2016 6:16 am
Môre Almal,
Wonder iemand ons in die regting rigting kan verwys, my vriend het vreeslike mooi Musgrave Mod80 30-06, wat ons glad nie verstaan hoekom hy die volgende doen, die geweer wil glad nie pratroon stoor in kamer as jy net een patroon in die magasein laai, dis nou as jy laaste patroon met die slot van uit die magasein in die kamer wil stoor. Maar as jy 4 patrone in magasein laai, dan geen probleem om die 1ste drie patrone in kamer te stoor maar laaste een wil glad nie. Is dit dalk die veer wat te pap is?
Groete
Morne