Cleaning tumbler Media
Posted: Tue Aug 16, 2016 6:48 pm
Naand vriende. Ek sien my tumbler media begin baie sleg lyk. Die tumbler aan die binnekant is ook pik swart.
Ekt erens gehoor mens kan die media weer skoonmaak? Ekt lyman se media cleaner gekoop en ingegooi soos bottel se, maar eks bevrees dit lyk of dit erger raak.
Enige raad? Of koop ek maar nuwe media en skroo die tumbler?
Baie dankie
Sp
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm