Page 1 of 1
Hase op 500m
Posted: Sun Sep 18, 2016 6:22 pm
by tripodmvr
Re: Hase op 500m
Posted: Sun Sep 18, 2016 9:30 pm
by JDKey
Dit wil gedoen word.
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:45 am
by honda2
Nee hy mag maar...
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 7:07 am
by Pvdw
Die man ken die wind. Daai Magpie op die einde het hy in 'n stewige dwarswind by gekom.
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 9:03 am
by alecjohnson
Ek het die video baie geniet! Dankie!
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 9:31 am
by Ratel
Hy laat dit sommer maklik lyk.
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 10:17 am
by PWV
Marius, wanneer het jy die video van my geneem?

Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 10:29 am
by henried
Liewe ouers.
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 10:50 am
by sPRINGHAAS
Nice! Net om hulle te spot is al klaar well done!
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 11:25 am
by Basjan123
Sjoe ek wonder wat is sy regte werk wat hy doen??

Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 3:49 pm
by Francois Hugo
Die man kan skiet!!!
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.
Helse kamera as dit so is!!!
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 4:25 pm
by PietWessie
Hy mag. So waarhaastig!
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:46 pm
by Gian_dP
Francois Hugo wrote:Die man kan skiet!!!
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.
Helse kamera as dit so is!!!
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
Dis die "bullet trace" wat jy sien. Versteuring in die lug agv koeël se beweging, amper soos mirage.
Re: Hase op 500m
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:59 pm
by Andre308
Kan sien die man skiet nie met n 300win mag nie, want die hase spat nie in stukke nie!!!
[SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND SMILING EYES]
Re: Hase op 500m
Posted: Tue Sep 20, 2016 8:45 am
by Boersonderroer
Lyk my die plaas boer met hase, hulle is vervuild. Ek kon die helfde van die hase nie eers sien nie tot hy hulle skiet.
Re: Hase op 500m
Posted: Tue Sep 20, 2016 11:47 am
by vriell
Wonder of die voëltjies wat geskiet is ook 'n plaag is...... In elkgeval goeie skietwerk...
Re: Hase op 500m
Posted: Tue Sep 20, 2016 12:26 pm
by Gabriel Lewis
Hase en Magpies (die voels) is n GROOT pes in Engeland.
Ek was bevoorreg om in 2005 in hele klompie van hulle te skiet saam met vriende wat daar bly.
Ons het meestal in die nag met ,22's geskiet.
Re: Hase op 500m
Posted: Tue Sep 20, 2016 11:00 pm
by LongWolf
Gian_dP wrote:Francois Hugo wrote:Die man kan skiet!!!
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.
Helse kamera as dit so is!!!
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
Dis die "bullet trace" wat jy sien. Versteuring in die lug agv koeël se beweging, amper soos mirage.
Party praat ook van, vapor trail.
Re: Hase op 500m
Posted: Wed Sep 21, 2016 7:22 am
by FHM
Hel die ou ken hoor - hou maar jou laaitie weg van sy dogters pa!
