Ruger Mini 14 - Help asb
Posted: Mon Sep 19, 2016 11:56 am
Goeie dag
Wie het `n Ruger mini 14 wat kan help. `n goeie kennis van my het `n nuwe Ruger Mini 14 gekoop en sukkel met groepe met gekoopte fmj ammo.
Wat kan mens verwag van so Mini14 op 100m?
Ek wil hom help om eerder self te laai aangesien hy klaar al die herlaai tools het om .223 te laai en aangesien so roer ammo vreet.
Watse koels skiet die manne wat `n mini 14 het? Deel asb `n resep wat mooi werk.
Ek hoor graag wat julle se.
Konrad