Page 1 of 1

Jak geluide

Posted: Fri Jul 22, 2011 11:04 am
by Rambo
Ek het onlanks eers 'n Foxpro Spitfire aangeskaf omdat my geluide met die fluitjie net te beperk is... Daar is talle geluide wat standaard saam met die Spitfire kom wat ek gebruik... maar is daar iewers waar enkele ander Jakkals geluide aangeskaf kan word... bv. Jakkals baklei...

Of waar is die beste begin punt vir nog...

Re: Jak geluide

Posted: Fri Jul 22, 2011 11:08 am
by Raven
Rambo,

Kontak vir Taffie op die forum, hy het 16 topklanke wat hy bemark, jy het niks meer nodig as daardie 16 klanke op jou roeper.

Raven