Page 1 of 1

Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Fri Sep 23, 2016 9:36 am
by toxicsox
Wie kan my asb. help met die tydperk wanneer die verskillende modelle vervaardig was?

Byvoorbeeld:

Model 80 vanaf 19xx tot 19xx
Model 83 vanaf 19xx tot 19xx
Model 90 vanaf 19xx tot 19xx

Baie dankie as daar iemand is wat dalk kan help!

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Tue Sep 27, 2016 9:26 pm
by toxicsox
Following my post above. Is there anyone who can possibly help me with this.

What is the significance of the #0003 stamped on the barrel of my Musgrave Mod 83
And
Does anyone perhaps know the twist rate? .308. model 83 21' barrel?

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Tue Sep 27, 2016 10:54 pm
by Fanta300
As far as I know the 003 means it was the 3rd rifle made in this range.

You can measure the twist rate by pushing a tight fitting brush into the bore with a free turning handle on the rod. Make a mark on the rod and measure the distance you push the rod into the bore for it to make one revolusion.

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Wed Sep 28, 2016 9:52 pm
by Alwin
I would think the mod 80 was made from 1980 onwards, the 83 from 1983 and the 90 from 1990.

The serial no. indicates the 3rd rifle of that particular model. If in very good condition, a serious Musgrave collector might want it.

The mod 83 is supposed to have a 22" barrel (measured from breechface to muzzle) with a 1:12" twist in the 308. It is basically the "lightweight" version of the mod 80.

The 90 is very similar to the 80, except for the dovetails on the action. All the actions look a lot like a Winchester mod 70 (post '64) to me.

You should measure your's to be sure.

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Wed Sep 28, 2016 10:17 pm
by Hein M.
toxicsox wrote:Wie kan my asb. help met die tydperk wanneer die verskillende modelle vervaardig was?

Byvoorbeeld:

Model 80 vanaf 19xx tot 19xx
Model 83 vanaf 19xx tot 19xx
Model 90 vanaf 19xx tot 19xx

Baie dankie as daar iemand is wat dalk kan help!
Mario

Die manne daar op vuisboek is nogal ingelig oor Musgraves. Bly hulle het jou gehelp!
Ek het ook 'n paar dinge daar wys geword. Ek sien daar kom 'n baie volledige boek uit met tonne info oor die ou Musgrave gewere. Kan nie wag nie ;)

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Tue Oct 11, 2016 8:48 pm
by toxicsox
Baie dankie vir julle hulp. Ek is saam met die wapensmid van voor tot agter deur die geweer. borescope die werke. Ons het tot die slotsom gekom dat die geweer sy lewe in 'n kluis deurgebring het en lyk amper ongebruik. Daar is nie eers 'n haarfyn krappie op die kolf of enige plek op die wapen nie.

Die wapen en sy updated scope wat die een huidiglik op die wapen vervang. Wag nog vir lisensie.

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Tue Oct 11, 2016 9:17 pm
by Alwin
Kyk maar na die "bedding". Hulle was gewoonlik baie netjies ingebed, sonder vullers. Maar 33 jaar later kon die kolf effens getrek het weens 'n wins of verlies aan vog, wat dan drukpunte kan veroorsaak. Die olie-afwerking op die kolf kan ook verwaarloos gewees het oor die tyd, wat die kolf dan ongeseƫl laat en die vog kan deurlaat.

Jy behoort baie plesier uit jou "nuwe" Musgrave te put.

Re: Musgrave - jaar van vervaardiging

Posted: Mon Sep 16, 2019 10:43 am
by Benco77
Dag se mannne
Ek wil graag meer inligting kry oor die hostory van my .270 musgrave, hoe oud hy is en wie sy voorige eienaars was. Weet nie of hier dalk iemand is wat my kan help ni?
Het rede om te glo dat dit Bennie Musgrave sepersooike geweer was en sal net graag dit wil bevestig of die storie waar is.


Sent from my iPhone using Tapatalk