Page 1 of 3

RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 12:49 pm
by Hercules Breitenbach
Goeie middag almal!

Is daar dalk al iemand wat kan getuig oor die Ruger Precision Rifle?

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 1:23 pm
by Gawie(13mm)
..en toe begin die geveg! >:+

Wouter meet nie sy groepe wat hy skiet met syne nie, want dit is net een gat. ;D

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 1:26 pm
by Hercules Breitenbach
Dankie tog jy't reply Gawie! Ek het nou begin worry :) :) :)

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 2:16 pm
by Gawie(13mm)
As ek nou lus was vir 'n skeisaak, sou dit die regte roer wees om dinge aan die gang te kry! >:+

Ek sal albei my HOWA's ruil vir so 'n roer in die regte kaliber.

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 3:09 pm
by FHM
Gawie(13mm) wrote:As ek nou lus was vir 'n skeisaak, sou dit die regte roer wees om dinge aan die gang te kry! >:+

Ek sal albei my HOWA's ruil vir so 'n roer in die regte kaliber.
En wat is die regte kaliber Gaafsters?

...en toe begin die geveg...

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 3:28 pm
by joe rocket
Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois! >:D

Re: RPR

Posted: Mon Sep 26, 2016 3:39 pm
by Gawie(13mm)
joe rocket wrote:Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois! >:D
Oor my dooie liggam!!!!!!
Enige .284 sal doen dankie.

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 7:11 am
by Capt. Yoda
Gawie(13mm) wrote:
joe rocket wrote:Ek sien Camdix het voorraad. Ek sal die 308 koop en hom herkamer na n 300WSM. Gawie sal van n 270 hou Francois! >:D
Oor my dooie liggam!!!!!!
Enige .284 sal doen dankie.
Is 270 nie maar eintlik die regte vinnige 7mm nie?

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 12:07 pm
by Hercules Breitenbach
Sien hy kom net in .243 6.5CM en .308

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 2:14 pm
by Gawie(13mm)
Hercules Breitenbach wrote:Sien hy kom net in .243 6.5CM en .308
Almal kort aksies.
Die 6.5 Creed sal maar die ding moet doen. My huwelik is dus veilig vir nou. ++>:

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 2:28 pm
by Hercules Breitenbach
Ek oorweeg die .308 ??? ??? :o

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 2:44 pm
by WitWillem (Charl)
myne se lisensie vandag gekom. 243 met 7.7 twist loop

Re: RPR

Posted: Tue Sep 27, 2016 3:15 pm
by Hercules Breitenbach
WitWillem (Charl) wrote:myne se lisensie vandag gekom. 243 met 7.7 twist loop

Baie geluk! Stuur paar fotos? (van die geweer, nie jou lisensie nie) ;D ;D ;D

Re: RPR

Posted: Thu Sep 29, 2016 10:34 am
by DamDuiker
myne gister gaan haal.

Re: RPR

Posted: Thu Sep 29, 2016 10:42 am
by Hercules Breitenbach
Watse kaliber het jy gekies?

Re: RPR

Posted: Tue Oct 25, 2016 8:23 pm
by seekoegat
Witwillem en Danduiker is julle tevrede met die RPR?

Re: RPR

Posted: Thu Nov 17, 2016 7:33 am
by DamDuiker
Ek het myne, nog nie geskiet nie, maar looks gewys baie impressed, ek wag nou vir my doppe en dies sal dit seker vandag kry.

Ek het besluit op n 6.5creedmoor die BC van die 6.5 is ongelooflik.

Re: RPR

Posted: Thu Nov 17, 2016 10:02 am
by OupaZA
ffooottoooss... :o ;D >:D

Re: RPR

Posted: Thu Nov 17, 2016 10:31 am
by DamDuiker
ploeag so bietjie met n Amerikaner se kallers maar dis wat ek wil doen met my geweer, moet nou nog net besluit watter kleure die beste gaan wees.

Re: RPR

Posted: Fri Nov 25, 2016 1:14 pm
by Vlakvark Soldaat
Jus, ek soek ook een!

Re: RPR

Posted: Sat Jan 14, 2017 12:39 pm
by dawiec
Damduiker het jy toe al jou geweer se kleur veranderder. Die swart is mooi maar dink ook om Coyote Brown te spuit..net nog mooier? of dan sommer ons ou SA army brown..?

Re: RPR

Posted: Mon Jan 30, 2017 9:18 am
by dawiec
is hier al manne wat nou al geskiet het met hul 6.5mm creedmoors?

Re: RPR

Posted: Mon Jan 30, 2017 9:30 am
by DamDuiker
Dawie, nee ek het nog nie kans gekry nie, sal fotos opsit sodra ek klaar is, Januarie het te veel maande.

Re: RPR

Posted: Fri Feb 10, 2017 8:59 am
by dawiec
hoy lyk die outjie Damduiker?

Re: RPR

Posted: Fri Feb 10, 2017 9:03 am
by DamDuiker
Dawie,

Dis mooi ja, het my geweer die naweek geskiet, niks om oor huis toe te skryf groepering gewys nie maar dis early days, ek skiet berger 140, ek gaan nou die berger toets doen van 6, 6, 6, 6 laai met verskillende lengtes ek kyk wat maak mooi in die geweer.

Maar hy skiet baie lekker.