Page 1 of 1

Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Sun Oct 02, 2016 4:53 pm
by Fritz
Kan hierdie intreevlak foxpro aangepas word om ander klanke te speel? Hy kom uit met 15 amerikaanse klanke en jy kan hulle nie verander nie. Het iemand al probeer om die roeper te modifiseer sodat ander klanke gespeel kan word?

https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... r#readmore

Dan wil ek ook weet hoe weeg die "Tewis" roeper op teen die ingevoerde roepers.

Groete
Fritz

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Sun Oct 02, 2016 6:50 pm
by NicoSmit
Voordeel is van die Tewis roeper is as hy breek stuur jy hom Kaap toe en hy word daar reg gemaak breek bv 'n Fox pro is dit amper goedkoper om 'n nuwe een te koop ek weet nie of daar al iemand in SA is wat hulle kan regmaak nie ek het altwee en hou die Tewis as 'n back up

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Sun Oct 02, 2016 6:58 pm
by musgrave270
Jack Smit doen herstelwerk aan FoxPros.

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Sun Oct 02, 2016 8:34 pm
by Cobus(Cobb)
NicoSmit wrote:Voordeel is van die Tewis roeper is as hy breek stuur jy hom Kaap toe en hy word daar reg gemaak breek bv 'n Fox pro is dit amper goedkoper om 'n nuwe een te koop ek weet nie of daar al iemand in SA is wat hulle kan regmaak nie ek het altwee en hou die Tewis as 'n back up
As foxpro breek....stuur hom vir Jack, hy is n foxpro herstel agent.
As foxpro onder waarborg is...stuur hulle vir jou nuwe een...free of charge.....jy wag net lank.


Cheers

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Mon Oct 03, 2016 6:41 am
by NicoSmit
Waars Jack ?

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Mon Oct 03, 2016 7:27 am
by Geno
Uitenhage, Oos Kaap.

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Mon Oct 03, 2016 5:56 pm
by Cobus(Cobb)
https://www.gofoxpro.com/site/products/ ... s/deadbone

Nope, klanke kannie verander word nie.
Remote het ooki n skermpie nie...so jy moet maar onthou wat speel...

Re: Foxpro Deadbone - goeie koop?

Posted: Mon Oct 03, 2016 7:09 pm
by Fritz
Dankie