Opsoek na jaggeleentheid vir familie saamtrek 2017
Posted: Mon Oct 10, 2016 12:37 pm
Middag Vriende. Ek is opsoek na n jagplaas wat ons familie saamtrek kan huisves.
Daar behoort tussen 5 en 10 jagters te wees. Dan n verdere +~ 10 nie jagters te wees.
Ons is opsoek na klein wild soos springbokke, varke en so aan.
Ons wil dit so sentraal moontlik hou, daarom kyk ons na oos vrystaat of naby Bloemfontein area.
Ek waardeer jul comments opreg.
Groete
Sp
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243