Page 1 of 1

Stainless Steel media

Posted: Mon Oct 17, 2016 9:17 pm
by Eckardt
Hello manne, hoop als gaan goed. ;D

Ek wil weet of daar van julle is wat al probeer het om julle eie stainless steel media te sny? Ek weet mens kan dit koop maar ja, ek is een van daai wat dit graag sal self wil probeer.

Ek sien die mense gebruik die Mig stainless steel welding rod vir die media maar ek weet net nie hoe om dit te sny nie. ::)

Enige raad sal wardeer word.