Page 1 of 1
Ierland vs All Blacks
Posted: Sat Nov 05, 2016 11:36 pm
by JPS
Ierland is met 8 min in die tweede helfte 22 punte voor 5 min later net 8 punte.
Die All black span is net fenominaal. Nog 24 min oor aai ek hoop so Ierland kan die een deurtrek.
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 12:04 am
by JPS
WELL DoNE Ierland !
SOVEEL COMMITMENT TOT OP DIE EINDE VERDIEN SO RESULTAAT.
LEKKER MAN LEKKER!
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 12:16 am
by Hein M.
Pragtige game.
Iere se verdediging was puik. Dit was ook die wen-strategie.

Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 1:00 am
by SakoTrippel2
Baie Geluk aan die Iere! Geskiedenis gemaak!!
http://m.sarugbymag.co.za/?postslug=/bl ... and-report
Groete
Frans
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 7:32 am
by PWV
Ierland - uitstekend!!!
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 7:43 am
by PietN
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 9:45 am
by HoggerNaut
Wow.
Well done Ireland!!!
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 10:06 am
by BeesBreet
Awesome!
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 2:26 pm
by JPS
Hein M. wrote:Pragtige game.
Iere se verdediging was puik. Dit was ook die wen-strategie.

Hulle verdediging was puik maar hulle gesindheid om die game na die All blacks te neem met die All blacks se tipe spel is vir my wat vir hulle die game gewen het. Hulle het goed die bal aan die gang gehou en in die tackle ook die bal lewindig gehou en goed afgerond.
Basies die selfde manier wat die Leeus gespeel het teen van die NZ spanne in die Super reeks waar hulle gewen het.
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Sun Nov 06, 2016 4:02 pm
by Riaan Beeslaar
Ek het na die een nie baie hoop vir die res van die Bokke se toer nie.
Well done Ierland
Groetnis
Riaan
Re: Ierland vs All Blacks
Posted: Mon Nov 07, 2016 7:51 am
by Carl
Wel gedaan Ierland! Enige iemand kan op die dag die AB klop. Gelukkig het my oupa grootjie van Ierland af gekom na Southern Rhodesia, dus kan ek met trots Ierland ondersteun
