Page 1 of 1
jag plek kimberley 2017
Posted: Wed Nov 09, 2016 1:58 pm
by william007
Goeie dag.
ons het volgende jaar oop plek vir jag.
net so biekie info, plaas is 55km van kimberley af op die N12 Hopetown se kan toe.
Ons doen stap en bakkie jag.
1 tot 4 jagters max (ONS VAT NIE MEER AS 4 JAGTERS OP N SLAG NIE)
Die plaas is vlakte bosveld en klip wereld. 9000 hektaar.
daar is so 16 spesies om te jag.
slag plek, koel geriewe,as ook lekker akkomodasie, bedegoed eet gery ens als beskikbaar.
julle kan mail stuur na
william@botlierskopstudgame.co.za vir die wat belangstel.
outfitters ook welkom om kliente te bring vir trofee jagte.
Dankie
lekker dag.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Wed Nov 09, 2016 2:11 pm
by Boesman10
Onthou net die bakkie jag is oneties ne...... :-0 Moet dit nie hard op se nie.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Nov 20, 2016 11:36 am
by william007
Goeie dag
het een biltong jag paket vir 2017.
2 blouwildebeeste 2 gemsbokke 8 springbokke. R28/kg.(bokke word geweeg kop af ,hardslag uit, pens uit pote af, vel aan)
akkomodasie R700 per persoon sluit in slaap,jag,slag,hout,koelkammer,middag ete.
sleg 1 tot 4 personne max nie meer as 4 personne nie.
jag sal geboek wees sodra deposito betaal is
dankie
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Nov 20, 2016 1:12 pm
by Hein22
Ek het jou 'n email gestuur William. Ek stel moontlik belang in daai paket. Sal môre met jou kontak maak.
Groete.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Nov 21, 2016 3:32 pm
by Rolf
Sal dit alles vroulike diere wees ? Wil net so idee kry van watse gewig jy daar praat.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Nov 21, 2016 4:02 pm
by Jean Marais
Hallo William
Ek het jou 'n epos gestuur.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Nov 21, 2016 7:18 pm
by william007
hello rolf
dit sal meeste maanlik diere wees kan moontlik by springbok vroulik ook wees , maar ons verkies om manlike diere te skiet.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Nov 21, 2016 7:19 pm
by william007
als reg jean en hein ek stuur vir julle dankie
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 8:14 pm
by william007
goeie naand manne.
voorspoed vir 2017.
Noord Kaap 55km buite Kimberley omgewing.
het hier die volgende beskikbaar (slegs 3 pakkete)
Gemsbok, rooihartbees,springbok,swartwildebees. R28 per kg kaal karkas.
akkomodasie R700 per persoon per nag. (max 4 personne)
sluit in jag bakkie,koelkammer,hout,ligte middag ete.vol toegeruste jag huis bed bedegoed ens
uit gesluit oggend ete,aand ete,slag fooi.
alle pryse sluit BTW uit.
lekker dag.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 8:29 pm
by Jaco Swart
Hi
Kan jy asb vir my jou kontak nr stuur
Ek soek asb 2 van die BWB , Gemsbok en Springbok pakkette
My nr 0714900168
Groete
Jaco
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 8:38 pm
by william007
my mail is
William@botlierskopstudgame.co.za
sel nommer 0730145519
kyk net mooi did nie blouwildebees nie maar wel swartwildebees.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 8:41 pm
by william007
jaco ons het ook voledige pryslys waar die res van die wild op is 18 spesies ens. stuur jou mail dan stuur ek vir jou deur.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 8:59 pm
by Jaco Swart
Piet735@gmail.com
Dankie en groete
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 9:44 pm
by JVT172
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Sun Jan 01, 2017 10:10 pm
by Sean3006
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Jan 02, 2017 6:36 am
by Bierseun
beerboy256@gmail.com
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Jan 02, 2017 2:36 pm
by baas
Stuur vir my ook asb?
bo.riaan@gmail.com
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Jan 02, 2017 7:17 pm
by Fanta300
Vir my ook asb.
fantie@mail.org
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Jan 02, 2017 7:29 pm
by Bertus63
Kan jy asb vir my ook stuur
bertus63.bn@gmail.com
Sent from my SM-P601 using Tapatalk
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Mon Jan 02, 2017 8:47 pm
by william007
goeie naand
die jag pakette is vol bespreek jammer.
ek sal weer stuur as daar weer los kom.
Re: jag plek kimberley 2017
Posted: Tue Jan 03, 2017 11:36 am
by Hackerman
Stuur vir my ook die pryse asb
henk@idealauto.co.za
Groete