Page 1 of 1

Hondsdolheid in die N-Wes

Posted: Mon Nov 14, 2016 9:44 am
by James Wilson
Ek het die afgelope tyd gereeld stories gehoor oor diere met hondsdolheid. Was vandag by die plaaslike vee-arts.
Hy het bevestig dat daar hondsdolheid voorvalle is, in die ver weste van die Nwes. Ek glo dit beteken: Christiana Amalia, SReneke, Bloemhof en ek verstaan daar was n voorval in DeLarey.

Wees maar versigtig in die veld

Re: Hondsdolheid in die N-Wes

Posted: Mon Nov 14, 2016 10:04 am
by alecjohnson
Ek is altyd deur my oupa vertel 'n hondsdol dier maak wilde diere mak voorkom en mak diere wild voorkom. brein moet nie beskadig word nie (hart en long skoot), want dar word toetse op die brein gedoen.

aaklige siekte daai.