Page 1 of 1

Japanese Honing stones??

Posted: Wed Nov 16, 2016 7:18 am
by vossie1
More meneere, my gat jeuk ek is opsoek na n Honing stone wat met water werk, ek wil graag dit bietjie beoefen om messe met dit skerp te maak. Ek het Lansky/warthog ens maar ek soek iets meer tradisioneel en dit is lekker terapie ook. Ek wil graag een van my DIY jagmesse wat ek die meeste gebruik met hom skerpmaak vir bietjie karakter en R&R. Ek sien die Japanese maak uit van die goed. Waar kan ek so n stel van die stene bestel of lokaal koop. Ek sien wusthof maak ook nice stene, watse grit stel julle voor?

Groete
Vossie

Re: Japanese Honing stones??

Posted: Wed Nov 16, 2016 7:50 am
by Viking
Vossie
Sharp edge is dalk die plek om te begin.

http://www.sharpedge.co.za/knives/sharpeners

Yuppie chef in Kaapstad is dalk beter opsie!!

https://www.yuppiechef.com/whetstones.h ... zKeHCUiUtq

Re: Japanese Honing stones??

Posted: Wed Nov 16, 2016 9:11 am
by Carl
Vossie, geen idee in SA nie, maar die ou het in die VSA http://bernalcutlery.com/. Hy het ook vrek mooi messe!

Re: Japanese Honing stones??

Posted: Wed Nov 16, 2016 9:49 am
by vossie1
Thanks Viking/Carl shit maar daai ou het mooi messe.

Re: Japanese Honing stones??

Posted: Wed Nov 16, 2016 11:57 am
by ruaanb

Re: Japanese Honing stones??

Posted: Thu Nov 17, 2016 6:39 am
by LongWolf
Sharpedge se stene gaan vir ongeveer R1300+