Page 1 of 1

DM4

Posted: Sat Nov 19, 2016 9:19 pm
by JJV
Hallo
Vandag na 'n DM4 .223 gekyk, lyk heel netjies.
Nou wonder ek net as DM besluit om deure te sluit waar gn jy onderdele kry?? Alle SA wapen vervaardigers vou die een of ander tyd?


Sent from my iPhone using Tapatalk

DM4

Posted: Sat Nov 19, 2016 10:52 pm
by gbvl
DM4 word van meestal ingevoerde AR parte vir uppers en lowers (Aero Precision Usa ens.) en plaaslike lope aanmekaar gesit soos ek verstaan. Die nice ding van AR 15 variante wat op spec gebou is dat die parte op mekaar pas. Daarom die groot "aftermarket" besigheid en die beskikbaar heid van parte, toebhore ens.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: DM4

Posted: Thu Mar 09, 2017 5:30 pm
by NicovanderMerwe
Gaan die parte pas, die DM 4 het dan nie 'n forward assist nie?

Re: DM4

Posted: Fri Mar 10, 2017 7:49 am
by Ranger
NicovanderMerwe wrote:Gaan die parte pas, die DM 4 het dan nie 'n forward assist nie?
All you can't do then is fit a forward assist. There are other brands without FA's as well.

Re: DM4

Posted: Mon Apr 24, 2017 10:05 am
by Glock17JLS
JJV wrote:Hallo
Vandag na 'n DM4 .223 gekyk, lyk heel netjies.
Nou wonder ek net as DM besluit om deure te sluit waar gn jy onderdele kry?? Alle SA wapen vervaardigers vou die een of ander tyd?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Kyk gerus na die ADC AR15... goed geprys en het het die Forward Assist. Ek het een by Frontier Wapens gekoop laas jaar. Baie goeie en stewe platform.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: DM4

Posted: Mon Apr 24, 2017 10:35 am
by Plaashaas
Die Forward Assist is slegs vir AR's wat in "battlefield conditions" gebruik word waar BAIE stof en swak ammo n faktor is. Ek het paar duisend deur my AR en het nog nooit die forward assist nodig gehad nie al het hom al baie vuil geskiet.

AR's is soos lego, jy bou wat jy wil.

Re: DM4

Posted: Thu Apr 27, 2017 4:40 pm
by Glock17JLS
Plaashaas wrote:Die Forward Assist is slegs vir AR's wat in "battlefield conditions" gebruik word waar BAIE stof en swak ammo n faktor is. Ek het paar duisend deur my AR en het nog nooit die forward assist nodig gehad nie al het hom al baie vuil geskiet.

AR's is soos lego, jy bou wat jy wil.
Plaashaas jy is reg, ek moet ook sĂȘ dat ek nog nooit my F.A al gebruik het nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk