Ammo Trays - G&G Varminting
Posted: Wed Nov 23, 2016 10:02 am
Ek wil net weer hierdie Ammo trays van Geno onder julle aandag bring. Ek het mynne Vrydag bestel en Dinsdag al gekry. Dit is baie netjies en van goeie kwaliteit. Dankie vir die flinke diens.