Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
Posted: Mon Dec 05, 2016 8:02 am
Manne,
Hierdie saak lê bitter na aan my hart.
Stefani is een van my groot pelle se dogtertjie.
Hier is haar storie:
https://www.facebook.com/stefanireachup ... 3763170495
Haar ouers hou 'n fondsinsameling om opleiding te kry om haar beter te kan versorg.
Onder andere kom Bok van Blerk optree by die Thaba Manzi Veilinglokaal buite Warmbad.
Ek en Gé het 'n Howa Varmint geweer gegee om opgeveil te word by die vertoning.
Ek hoor daar gaan ook ander lekker items wees wat opgeveil gaan word.
Vir enige info, kan Theunis of Chantelle gekontak word.
Info: Groete