Page 1 of 1

2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Jan 04, 2017 1:31 pm
by swc-tr
Manne die 2017 MP Gong skietdag word beplan vir Saterdag 6 Mei 2017 op Doornkop skietbaan buite Middelburg.
Dagboek asb nou al hierdie datum.
Die program, pryse en inskrywingsvorms sal nader aan die tyd beskikbaar gemaak word hier op Jaracal.

Die komitee belowe daar sal geen wind wees die keer nie............... :laugh:

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Apr 12, 2017 7:35 am
by swc-tr
Hiermee die program.
2017 Langafstand Gongskiet.pdf

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Jul 12, 2017 4:07 pm
by Morne Van Der Merwe
Dag sê,

Wanneer word weer so skiet dag gereël?

Groete
Morne

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Jul 12, 2017 6:47 pm
by JPS
Morne die Mp gongskiet word jaarliks gehou.

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Jul 12, 2017 8:22 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Jan, ek nou my 2de gong skiet kompetisie gedoen, en geniet dit vreeslik. So ek op die uitkyk vir plaaslike geleenthede.

Groete
Morne

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Wed Jul 12, 2017 11:22 pm
by JPS
Superleague in Potch is 22 Julie as jy dit kan maak. Nou nie gong nie maar wel baie lekker shoot en leerskool vir wind.

Re: 2017 MP Gong skietdag

Posted: Thu Jul 13, 2017 4:09 am
by LouisC
Daar die 22ste op Thaba ook n skiet.
Kyk net by kompetiesies.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro