Page 1 of 1
Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 2:29 pm
by Heinds
Dagse Menere,
Wat is julle opinie oor die Daniel Defence gewere asb?
Groete
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 3:05 pm
by WILDCARD
Nog nooit self een hanteer nie maar nog net goeie goed gelees van hom.
Top gehalte.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 3:24 pm
by Arnold
As die prys nie n probleem is nie glo ek jy sal tevrede wees. Na watse model kyk jy?
Ek wou een koop maar die prys was hoog. Vir minder as die prys van 'n DD het ek nou 'n uitgepimpde AR15 wat loop soos stroop.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 3:44 pm
by Heinds
Arnold wrote:As die prys nie n probleem is nie glo ek jy sal tevrede wees. Na watse model kyk jy?
Ek wou een koop maar die prys was hoog. Vir minder as die prys van 'n DD het ek nou 'n uitgepimpde AR15 wat loop soos stroop.
Hi Arnold,
Ek het gekyk na die V7. Lees ook net goeie goed van hom onder die hands-on reviews.
Vertel bietjie van jou setup en prys?
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 3:51 pm
by Arnold
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170109/fc96fc884bf5ee851e870a7a41b529e6.jpg
Ek het toe 'n Colt 6721 gekoop (swaar loop met 9 twist)
UTG keymod rail
Geissele SD-E sneller
Raptor charging handle
Daniel Defense kolf en grip (grip gaan ek vervang met n BCM mod3)
AD Tactical muzzle brake
Prys met als draai seker hier by R35k
Behalwe vir fabrieks ammo skiet ek n 69gr Nosler CC teen 2800fps met heel aanvaarbare akuraatheid.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 5:32 pm
by marthinus100
Ek weet ek wil een he, n ddm4v11pro. Al wat tussen ons staan is die prys. Baie goeie gewere, nog nooit iets sleg gehoor nie.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 5:42 pm
by Heinds
marthinus100 wrote:Ek weet ek wil een he, n ddm4v11pro. Al wat tussen ons staan is die prys. Baie goeie gewere, nog nooit iets sleg gehoor nie.
Ja die pro is great met sy Geiselle 3 gun trigger. Prys op daai outjie is seker so 45k. Jy kan standaard V11 koop maar met al die verbeterings kom jy by dieslfde prys uit indien nie meer nie.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 5:46 pm
by Heinds
Arnold wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170109/fc96fc884bf5ee851e870a7a41b529e6.jpg
Ek het toe 'n Colt 6721 gekoop (swaar loop met 9 twist)
UTG keymod rail
Geissele SD-E sneller
Raptor charging handle
Daniel Defense kolf en grip (grip gaan ek vervang met n BCM mod3)
AD Tactical muzzle brake
Prys met als draai seker hier by R35k
Behalwe vir fabrieks ammo skiet ek n 69gr Nosler CC teen 2800fps met heel aanvaarbare akuraatheid.
Ja hy lyk baie mooi Arnold ek moet dit vir jou gee. Hoe is hy met voering en storings? Ek hoor party mense kla dat die colts nie die goedkoper ammo en steelcase ammo so lekker skiet nie en partykeer stoor. As jy self laai is dit seker nie probleem nie. Jy laat my nou bietjie dink....

Lekker ding van AR is dat hy soos lego is.
Re: Daniel Defence
Posted: Mon Jan 09, 2017 6:17 pm
by Arnold
Ek het nognie regtig substandaard ammo geskiet nie. PMP en Singapore milsurp saam met my eie herlaaide rondtes.
Daar is nou seker so 600-700 rondtes geskiet en ek het die geweer nog nooit skoongemaak nie ... nog nie een probleem nie.
As jy n DD kan/wil kry is dit great en moenie dat iemand jou stop nie. Vir die bietjie wat ek skiet sal n Stag Arms ook voldoende wees as basis geweer.
Re: Daniel Defence
Posted: Tue Jan 10, 2017 12:40 pm
by JGZ
As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:
Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)
Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Re: Daniel Defence
Posted: Tue Jan 10, 2017 12:49 pm
by Heinds
JGZ wrote:As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:
Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)
Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Ek is jammer, maar daar is min goed so mooi soos 'n mooi AR... A thing of beauty..
Re: Daniel Defence
Posted: Tue Jan 10, 2017 1:41 pm
by Arnold
Heinds wrote:JGZ wrote:As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:
Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)
Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Ek is jammer, maar daar is min goed so mooi soos 'n mooi AR... A thing of beauty..
Is hulle almal nie maar mooi nie

Re: Daniel Defence
Posted: Tue Jan 10, 2017 2:40 pm
by Heinds
Arnold wrote:Heinds wrote:JGZ wrote:As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:
Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)
Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Ek is jammer, maar daar is min goed so mooi soos 'n mooi AR... A thing of beauty..
Is hulle almal nie maar mooi nie

Feite!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Daniel Defence
Posted: Tue Feb 21, 2017 10:35 am
by Ranger
A little late to the party but if I was looking at a new AR with a budget for bare rifle of R42k (judging by previous posts here), I'd be calling Hailstorm and getting a price on a BCM. I know they have or were going to order in a batch and their budget price for one of these
http://bravocompanymfg.com/specificatio ... cision.php was R44k. Not sure if that's changed. BCM rates far higher in my books than DD, in fact, I would choose that one above any other.
Otherwise buy a cheaper AR to start with and kit it out as you feel like it. Stag Arms, S&W, Colt to name a few. Geissele trigger, UTG or ALG rail, BCM or Magpul stock and grip, Raptor or BCM charging handle.
Here's my Colt. As it stands here is a fraction over R30k. Trigger and optic next.
http://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/a528af99-746b-4567-9ccd-98577f6d3b71_zpshy6k9pqs.jpghttp://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/251d717f-2434-4a5f-835f-18db59024754_zpsb39gnt8x.jpg