Page 1 of 1

Jaracal Superbru 2017

Posted: Thu Jan 12, 2017 2:48 pm
by FCLoretz
Dag se almal.

Ek het die Super Rugby Superbru pool vir 2017 gestig, almal wat verlede jaar gespeel het, het klaar 'n uitnodiging ontvang.

As jy wil saam speel hier is die besonderhede

Groep naam: Jaracal '17
groep kode: viseback

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Thu Jan 12, 2017 3:36 pm
by Gawie(13mm)
....en so beweeg ons aan van die een verslawing tot die volgende.
My kopdokter gaan diep ontevrede wees oor ek al weer geswig het >:D

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Thu Jan 12, 2017 3:55 pm
by Frederik
Alweer sulke tyd. ;D

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Thu Jan 12, 2017 5:28 pm
by BeesBreet
.

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Fri Jan 13, 2017 6:09 pm
by Bierseun
Stuur my asb n invite ek kry hom nie . Naam op Superbru is ook Bierseun.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Fri Jan 13, 2017 6:27 pm
by PWV
Bierseun wrote:Stuur my asb n invite ek kry hom nie . Naam op Superbru is ook Bierseun.


Sent from my iPad using Tapatalk

Vir my ook asb. pwvorster@vodamail.co.za

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:21 am
by Triple2
Ek sal maar hierdie jaar uitsit dan kan iemand anders bietjie wen!!
Sterkte manne
Devan

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Mon Jan 16, 2017 8:43 am
by Supacow
Ou spogter

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Mon May 15, 2017 1:54 pm
by PWV
Net so bietjie windgat. Vir 10de reeks wedstryde, bo!

https://www.superbru.com/superrugby/poo ... eaderboard.

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Tue May 16, 2017 3:29 pm
by finch
Ek is in meeste van my pools wat kleiner as 100 mense is in top 10 behalwe jaracal se pool is ek 12de, maw die pool het nogal n hoe standaard.

Gebruik oom pieter dieselfde towerbal om die rugby voorspellings te maak as om die lading uit te werk? Baie geluk! Kom ons hoop maar net oom se bene hou tot die einde van die kompetisie. ;-)

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Tue May 16, 2017 4:22 pm
by PWV
Dankie, finch. Ek is maar gelukkig. Kyk maar hoe die spanne in vorige wedstryde gevaar het ne lees die koerante.
Gaan nie so goed in die ander nie. By die Lions-ondersteuners (19 000 lede) is ek 20ste.

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Tue May 16, 2017 4:27 pm
by Geno
Oom is darm n groter rugby kenner as Oom se naamgenoot daar in Grootfontein!

Re: Jaracal Superbru 2017

Posted: Tue May 16, 2017 5:29 pm
by PWV
Geno, hy drink die verkeerde pille! ;)