Page 1 of 1
Wat se kaliber is dit?
Posted: Fri Jan 13, 2017 11:38 pm
by dehacked
Links .303 en regs .243. Wat is in die middel?
Re: Wat se kaliber is dit?
Posted: Sat Jan 14, 2017 6:29 am
by dehacked
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170114/ddfd4f7e380d7e4ed8fce799923e4f4f.jpg
Wat se kaliber is dit?
Posted: Sat Jan 14, 2017 7:06 am
by Rudi Fischer
7.62x54R
Word geskiet in die Dragunov en Mosin Nagant en die PKM dan is daar nog so paar . (Groot boetjie van die 7.62x39 AK rondte)
(Light Ball ammo met Mild Steel Core)(dis wat die silver verf op die punt beteken)
Re: Wat se kaliber is dit?
Posted: Sat Jan 14, 2017 7:14 am
by Andre308
Ek sou skat dit is n 8x52
Re: Wat se kaliber is dit?
Posted: Sat Jan 14, 2017 7:37 am
by Rudi Fischer
Re: Wat se kaliber is dit?
Posted: Sat Jan 14, 2017 8:02 am
by dehacked
Dankie menere.