Page 1 of 1
Soutwater vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:29 am
by Gerhard
Ek was vir so 3 dae in Kosi Baai omgewing.
Saterdag kaans gekry om vlieg lyn nat te maak, getei, wind ens was verkeerd en toe maar bietjie net met die 9wt gegooi vir die lekker.
Wie het al in Kosi omgewing gevlieg hengel?
Ek wil beslis terug gaan en fokus om vis of 3 op n vlieg te vang...
Laai bietjie julle sout water vlieg vangste ...
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:37 am
by finch
Mooi fotos, daai omgewing is nog op my bucket list om te sien. Net jammer dis so bitter ver van die kaap...
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:45 am
by neef
Dit lyk te lekker maar daai vlieg gooi het ek laaste net my self gevang.
mooi fotos
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:52 am
by alecjohnson
Jhoe! watse 9gewig het jy wat so laai? of het jy 11 gewig lyk op?
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 10:56 am
by Gerhard
Ek het hom gedruk om lyn teen di wind in te gooi.
Ek moes eintlik die 10wt of 12wt gevat het maar toe sommer maar net gespeel en die skouer geoefen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:07 am
by henried
Hier is my lys van soutwater vis:
Leervis - Max 40cm
Kolstert - Mac 35cm
Sandhaai - 50cm
Shad - 34cm
Rooi-oog-sardyn - 15cm
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:07 am
by henried
...
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:07 am
by Gerhard
Lekker man Henrie!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 11:15 am
by Supacow
Hoe vang man n sandhaai op vlieg?
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 12:12 pm
by Kolhasie
Supacow wrote:Hoe vang man n sandhaai op vlieg?
.
Re: Sout water vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 12:49 pm
by henried
Supacow wrote:Hoe vang man n sandhaai op vlieg?
Tussen die Dam en Club Mykenos, Weskus, is daai vlak lang strande. Sekere tye van die jaar lê die sand haai daar. Die mense dryf baie krewel of sardyn in die surf, vang die haai en platvis op.
Ek het 'n Crazy Charley gebruik, geel en lig bruin, en ook a krap "pattern". Dan het ek tot by my knieë in die water gestaan en parallel met die surf gegooi. Ek het toegelaat dat die water die vlieg in trek, maar seker gemaak ek bly in kontak met die vlieg. As hy die vlieg optel het ek net spanning op die lyn gesit tot dat ek seker was dit is 'n vis.
Baie ounes sê hulle "site fish" vir hulle, maar ek het dit in Shark bay bo in Langebaan probeer en dit het nie gewerk nie. As daar te veel beweging is tel hulle dit op. Dit was vir my maklikker in die surf. Dis mos nie einlik surf soos in KZN nie, dis mos maar eintlik soos die Vaaldam as die wind bietjie waai.
Re: Soutwater vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 2:42 pm
by Stephan86
Mooi fotos daai Gerhard.
Op my soutwater lysie is die volgende:
Leervis, Elf, Kolstert
en by Mauritius het ek Trumpet fish, Garrfish, pick handle barracuda en een of ander snapper gevang.
Kingfish is bo op my lys om volgende te vang.
Re: Soutwater vlieg hengel
Posted: Mon Jan 16, 2017 7:50 pm
by Flip Nel
Baie Mooi Foto's Gerhard
Re: Soutwater vlieg hengel
Posted: Sun Jun 11, 2017 2:55 pm
by Exiled4Life
Baie nice ons vang gereeld in Richardsbaai op vlieg, daar is darm min dinge so lekker soos n sout vis op vlieg