Page 1 of 1

Twin River Island Lodge

Posted: Mon Jan 23, 2017 9:47 am
by Arnold van Wyk

Re: Twin River Island Lodge

Posted: Thu Jan 26, 2017 9:48 am
by Evert
Goeie Dag Arnold

Ek was nie self daar nie, maar n vriend van my was daar en baie suksesvol gewees.
Hulle pryse is ook baie goed vergelyking met die nader lodges in die area.

Re: Twin River Island Lodge

Posted: Mon Jan 30, 2017 10:18 am
by HeinrichPrinsloo
Dankie ek gaan hul ook kontak