Page 1 of 1
Casper's Taxidermy buite Grootfontein Deel 1
Posted: Fri Aug 05, 2011 12:39 pm
by Truvelloman
Hier is die taxidermy wat ek gebruik in Namibie, hy is absoluut puik, en baie goeie pryse. hier is van sy werk opi fotos.
Re: Casper's Taxidermy buite Grootfontein Deel 1
Posted: Fri Aug 05, 2011 12:58 pm
by Witpietskiet
Sjoe baie mooi werk.
( C.K. help tog, ek soek die post wat jy gister gemaak het oor die die 3 elande wat so in ry staan, waar het jy dit gepost want ek kry dit nie)
Re: Casper's Taxidermy buite Grootfontein Deel 1
Posted: Fri Aug 05, 2011 1:05 pm
by henried
Heng daar is darm n paar mooi springbokke teen daai muur...