Goeie dag.
Het 15 jong rooibok ramme beskikbaar vir jag.
tussen hopetown en Kimberley.
diere moet maart maand geskiet word.
R1200 per bok. Akkomodasie R700 per persoon per dag.
MAX 3 PERSONNE NIE MEER NIE.(1 tot 3 personne)
akkomodasie sluit in verblyf, jag, jagbakkie, hout,koelkammer,slag.
vleis verwerking kan gereel word teen ekstra koste per kg.
deposito sal die jag bevestig.
vir belangsteling kan julle my mail by William@botlierskopstudgame.co.za
groette


