Page 1 of 1
Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Fri Jan 27, 2017 10:16 am
by Roxette
Goeie more almal. Ek en skoonpa wil graag maart, april maand gaan skiet.
Enige iets in die lyn van vlakvark, springbok, swart wildebees, blesbok.
Weet enige iemand dalk van n plek nie verder as 300km nie.
As julle dalk weet van n plek of vir my kontak besonderhede kan stuur sal ek dit baie wardeer.
Lekker dag almal
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Fri Jan 27, 2017 11:09 am
by Kolhasie
Inbox my.
sal maandag weer anlyn wees
Groete KH
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Fri Jan 27, 2017 1:54 pm
by Roxette
Maak so!
Lekker naweek
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Fri Jan 27, 2017 3:09 pm
by KalahariKlong
Is ek genooi Roxi?
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:04 am
by FHM
KalahariKlong wrote:Is ek genooi Roxi?
Sy het gese saam skoonpa...jy alweer opportunistiese neigings...

Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:48 am
by Roxette
KalahariKlong hou hom nou weer net slim Francois! Hy hoef nie te vra nie, hy weet hy is meer as welkom.
Dis agv hom wat ek lief geraak het vir skiet, en dit sal my eerste jag wees..
Hy moet net weet ek sit hom op koffie duty!!!
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:50 am
by joe rocket
En skottelgoed duty!
Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Tue Jan 31, 2017 10:23 am
by FHM
joe rocket wrote:En skottelgoed duty!
Daashy - laat hy wys wat steek regtig in hom Roxette

Re: Opsoek na jagplek naby kathu
Posted: Tue Jan 31, 2017 4:58 pm
by KalahariKlong
Haha, ek sal voor links sit met die "koffie".