Page 1 of 1

ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Sat Feb 04, 2017 3:13 pm
by naghond
Ek is op soek na goedkoop mobiele behuising vir my werkers.Enige idees of hulp sal waardeer word.

Re: ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Sat Feb 04, 2017 4:48 pm
by Basjan123
Wat van n karavaan. Ek sien hier is 'n kontrakteur hier by ons hy doen grondverskuiwing en al sy operateurs slaap op site in ou karavane.

Re: ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Sat Feb 04, 2017 11:01 pm
by naghond
Ja ek weet die ouens gebruik karavane vir werkers wat tydelik in diens is maar dit begin lol as karavane gebruik word op langtermyn vir permanente werkers.Ek soek voorafvervaardige huise wat weer afgebreek kan word.Wil nie permanente strukture op plaas bou nie.

Re: ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Sun Feb 05, 2017 12:59 am
by Rudie
Naand Naghond, PM my jou nommer. Ek sal Maandag oggend met jou gesĂȘls. Ons bou iets wat dalk kan werk vir jou. Groete Rudie

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Mon Feb 06, 2017 11:44 pm
by naghond
Hallo Rudy

Ek het vir jou my sel.no. gepm.Ek het nie ontvangs op die plaas nie maar jy kan gerus vir my 'n whats app stuur asb. met fotos as jy kan.

Re: ARBEIDERSBEHUISING

Posted: Tue Feb 07, 2017 8:20 am
by BeesBreet
Wat van containers? Ons moes n container inrig vir beeswagter om by hulle kraal te slaap... net n schlep om hom op lowbed te skuif daarna. 6m container