Page 1 of 1

Lading ontwikkeling

Posted: Wed Feb 15, 2017 2:40 pm
by AndreG
Middag almal

Het iemand al 'n lading ontwikkeling op quickload vir 'n 6.5 Creedmoor gedoen

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Wed Feb 15, 2017 3:13 pm
by tripodmvr
Ek het al verskeie gedoen. Waarmee het jy hulp nodig?

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Thu Feb 16, 2017 1:29 pm
by Capt. Yoda
Baie

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Thu Feb 16, 2017 2:24 pm
by neef
ek luister ook graag hier

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 8:31 pm
by jankraay
Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 8:48 pm
by Capt. Yoda
jankraay wrote:Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Leen somer Jan se crony ook ++>:

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 8:51 pm
by Diesel Dog
Die newbie is nou so verskrik hy is van lyn af !

DD

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 9:06 pm
by jankraay
Newbie skrik nie so vinnig nie....moet asb nie my Chrony vat nie hy gaan jou net kwaad maak. MS is maar die antwoord.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 9:22 pm
by Diesel Dog
jankraay wrote:Newbie skrik nie so vinnig nie....moet asb nie my Chrony vat nie hy gaan jou net kwaad maak.Image MS is maar die antwoord.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek verwys na die oorspronklike skrywer ,wat is MS?

DD

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 9:24 pm
by jankraay
Magneto Speed DD


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Sat Feb 18, 2017 9:31 pm
by Diesel Dog
jankraay wrote:Magneto Speed DD


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie daar leer ek alweer iets.

DD

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Mon May 22, 2017 4:38 pm
by Jandre Botha
Goeie dag,wil gou hoor of iemand al ladings op n 6.5x55 getoets het,ek soek min ek max ladings op S365 en S385 kruit met n 129gr punt.

Dankie

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Mon May 22, 2017 6:51 pm
by DawieKotze
Dagsê Jandre - gaan maak gerus 'n draai hier....

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Tue May 23, 2017 7:03 am
by Ashley
Jandre Botha wrote:Goeie dag,wil gou hoor of iemand al ladings op n 6.5x55 getoets het,ek soek min ek max ladings op S365 en S385 kruit met n 129gr punt.

Dankie
More Jandre

Baie welkom hier by ons.
Maak gerus soos Dawie genoem het en vertel ons bietjie van jouself.

Somchem se handleiding is gewoonlik n goeie begin om minimum, en selfs max ladings te bekyk

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Mon Feb 19, 2018 10:37 pm
by FLY199
jankraay wrote:Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jankraay kan ek jou hulp vra asb.
Ek sit met n
Sako A7 Roughtech Range 26" loop
Lapua doppe

Skree maar as jy info kort dan probeer ek

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Lading ontwikkeling

Posted: Mon Feb 19, 2018 11:01 pm
by tripodmvr
Vliegie, welkom by ons. Ons gaan jou ook vra om 'n voorstelling te maak om meer van jou te wete te kom. http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126

Is jou Sako 'n 6,5 Creed of x55?