Jakkalsjag in Oos Kaap?
Posted: Thu Feb 16, 2017 2:04 pm
Ek blaai vandag so deur die nuwe Oos Kaap Jagproklamasie vir 2017.
Kyk net wat hulle nou ekstra wil he as jy nou aansoek doen vir jakkalspermit!!!
Paragraaf A tot D verpligtend
Par D: Species/carcasses and number applied for
Par F: Farm number/Wr number
Owner
Property size
CAE number (Omheiningsertifikaat)
Expiry date of CAE certificate
D.w.s. jy kan eers aansoek doen, nadat jy deur die boer genader word om te kom help met jakkalse, of as jy n permit het vir een plaas, en n ander eienaar vra jou om te kom skiet, is jou eerste permit nie geldig vir die nuwe plaas nie.
Nou raak dit darem te erg.
Wat bepaal permitte in ander provinsies?