Page 1 of 1
Scenar 136gr L of 139gr ??
Posted: Mon Feb 20, 2017 7:29 am
by vossie1
More Meneere kan julle asb vir my raad gee oor bogenoemde, ek kan alby vir dieselfde prys kry maar is die 136gr soveel beter as die standaard 139gr. Ek het gelees dat die L reeks baie kleiner toleransies het as die gewoone reeks. Ek gaan hoofsaaklik veldskiete doen maar wil ook bene rek as die geleendheid hom voordoen. Ek luister graag.
Scenar 136gr L of 139gr ??
Posted: Mon Feb 20, 2017 7:36 am
by BeesBreet
Ek volg ook graag...
Die BC van die 139gr, volgens Lapua se webtuiste, is nogtans hoër as die van die 136L. Maar die 136L val volgens "accurate shooter" meer saam in dieselfde klas as die duur VLD koeëls soos Bergers en JLK's.
Wat se ons Jaracal kenners?
Re: Scenar 136gr L of 139gr ??
Posted: Tue Feb 21, 2017 8:52 am
by BeesBreet
Stoot
Re: Scenar 136gr L of 139gr ??
Posted: Sun Apr 30, 2017 7:09 pm
by Albert84
Ek luister saam
Sent from my iPhone using Tapatalk