Page 1 of 1

Musgrave 12BR O/U

Posted: Mon Feb 20, 2017 10:21 am
by Ters Hickman
Dagse,

Ek het 'n 12br Musgrave "P. Baretta" haelgeweer. Ek het verneem dat die gewere in Italie gebou is vir Musgrave in die 70s. Die person wat my dit vertel het het verder gegaan en gese dis ' n Beretta copy...of dat Beretta die gewere gebou het vir Musgrave. Die geweer het F en IM chokes 28duim lope.

Kan iemand my dalk meer vertel van die wapen, en ook wat dit werd is?

Baie dankie
Ters

Re: Musgrave 12BR O/U

Posted: Mon Feb 20, 2017 7:58 pm
by tripodmvr
Soos ek dit het is die onderdele van die Beretta's ingevoer en hier aanmekaar gesit.