Swartwildebeeste en Tops in Mpumalanga
Posted: Tue Feb 21, 2017 7:31 pm
Jare terug toe ek.nog professioneel jag het Mpumalanga nie baie aan hulle gesteur aan tops permitte vir swart wildebeeste.
Glo my dit was 'n nagmerrie as jy klient se trofee wou uitvoer en dan offisiele brief van MP parks board kry wat sé hulle is nog nie op tops nie.
Ek beplan dalk om later die jaar swb te jag wat is die staan van sake nou in MP ten op site van Tops en SWB?