Swift Scirocco .338 210gr
Posted: Sat Feb 25, 2017 4:12 pm
Ek het die punte gekoop en lading ontwikkelimg gedoen op my how 338win mag. Die punte is volgens my ervaring redelik temperamenteel om n lading voor te kry maar dit lyk my ek het nou een wat werk. Wat ek wel wil deel en vra is dat die punte my loop verskriklik vinnig met koper "foul" Het enige iemand anders dieselfde ervaring met sciroccos?