BMW R1200 GS
Posted: Sun Mar 05, 2017 8:22 pm
Naand manne.
Ek is op soek na bogenoemde bike, tweedehands. Budget is bietjie beperk. Weet een van julle manne van iemand wat een wil verkoop of dit sal oorweeg?
Ken julle sites waarop ek kan gaan en gaan soek? Behalwe nou standaard junkmail, olx en gumtree? Die handelaars sit te groot markup op. Sal graag eerder privaat wil koop by iemand.
Enige hulp sal baie waardeer word asb.
Baie dankie.
Groete