Page 1 of 1
Jag Raam
Posted: Thu Mar 09, 2017 8:27 am
by Rooster1089
Hallo,
Ek wil graag weet waar in Pretoria ek 'n netjiese jag raam kan op my hilux sit,
en dan wil ek ook weet wie canvas canopies kan maak wat daar op sal kan pas?
Dankie
Re: Jag Raam
Posted: Thu Mar 09, 2017 8:33 am
by Geno
Derick Zietsman in Brits bou my tralies.
0829288300
Re: Jag Raam
Posted: Thu Mar 09, 2017 8:37 am
by prohunt
Jy kan ook vir Neels probeer in Pretoria Noord. 012-3791775
Hy doen die seilkappies asook aluminium rame. Ek glo hy sal vir jou 'n staalraam ook kan doen met 'n seilkappie.
Re: Jag Raam
Posted: Thu Mar 09, 2017 9:37 am
by blaser
alex is die beste 0824982592
Re: Jag Raam
Posted: Thu Mar 09, 2017 10:59 am
by DriesdlR
Jan van Achterberg
082574700
Creative
Dykor str
Silverton
Blaser, ons gaan verskil !