Red dot sight op 375 sit.
Posted: Thu Mar 09, 2017 10:35 am
More mense!
Ek het n Vortex Strikefire 2 red dot sight wat huidiglik in die kluis lê en wil graag hom op my Ruger no.1 375 sit en n paar vlakvarke aanval. Sal die Vortex die skop hanteer of gaan ek hom seer maak?
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk