Page 1 of 1

Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:22 am
by JGZ
Dagsê almal,

Watter silencer sal jul aanbeveel op die oomblik vir n AR? Die Ase Utra is uit die running agv die prys. Ek kry min inligting oor watter Suid Afrikaanse silencers semi-auto rated is.

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Mar 13, 2017 9:02 am
by LoopSoosStroop
Een ander voordeel van Henk se Silent Hunter en Hunt Buddy reeks is dat dit van staal gemaak is en baie taai is. Hy sal werk, alhoewel hy bietjie swaarder as die alu opsies is.

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:19 pm
by JGZ
LoopSoosStroop wrote:Een ander voordeel van Henk se Silent Hunter en Hunt Buddy reeks is dat dit van staal gemaak is en baie taai is. Hy sal werk, alhoewel hy bietjie swaarder as die alu opsies is.
Ja nee Henk se silencers loop maar dit is te swaar en ek is nie seker of dit semi rates is nie. Gaan maar bietjie rondbel.

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:33 pm
by gbvl
Numenor in Pretoria


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:50 pm
by Chrisjan
My Ar het 'n 18" loop. Ek het klaar n HOG Reflex bestel met 1/2x28 skroefdraad.

Ek is n groot aanstaander van die HOG silencers. Hulle is Aluminum met Stainless inserts.

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Tue Mar 14, 2017 11:19 am
by JGZ
Dankie almal. Ek gaan vir hailstorm n lui gee

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Tue Mar 14, 2017 11:20 am
by JGZ
Ek bedoel Numenor.

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Tue Mar 14, 2017 5:43 pm
by Francois Marais
Bel Izak Hatting by Trueworx in Bloem, as jy n silencer op n AR sit "overgas" hy baie, blaas extra kruit gas in jou magasyn in....Izak sit n ajustable gasblock vir jou op en kan jy dan jou gas toevoer terug na die sluitstuk stel, ek skiet ook n klein allu silencer van Trueworx op my AR.....

Mooi loop
Francois

Re: Watter silencer vir AR?

Posted: Mon Apr 24, 2017 10:02 am
by Glock17JLS
Numenor Weapons... baie goed


Sent from my iPhone using Tapatalk