Atis/Pointer 12ga Semi-outo navraag
Posted: Thu Mar 16, 2017 1:17 pm
Ek kan van bg teen goeie pryse kry, met magtube extensions op. Sien nie veel reviews oor hulle nie, dink daar was 1maal komentaar oor hulle op die forum en GS, gebruik iemand hulle en is julle tevrede? Aanwending sal vir die odd jag (vark), kleiduif en SD (grotendeels) wees.
Ek verkies n semi-outo aangesien dit minder terugskop as n pomp aksie het, my rug is bq vol strooi na 4 op's!
Ek verkies n semi-outo aangesien dit minder terugskop as n pomp aksie het, my rug is bq vol strooi na 4 op's!