Page 1 of 1

Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Fri Mar 17, 2017 11:09 am
by Evert
Goeie Dag

Daar gaan n paar Blouwildebees (M), Rooibok (M) en Springbokke (M,F) beskikbaar wees vir jag die jaar.
Die plaas is 5km buite Kroonstad, dit is nie n komersiale jag plaas nie, geen Oornag akkommodasie op die plaas nie.
Dag jagte sal die beste werk, maksimum 4 jagters
Indien jagters wil oorslaap is daar Self Sorg Chalets in die area.
Pryse is soos volg:
Blouwildebees Bulle (7) Groot R4000
Blouwildebees Bulle (15) Jonk R3000
Rooibok Ramme (5) Groot R2500
Rooibok Ramme (10) Knypkop R1500
Springbokke (Ramme en Ooie) R1000
Trofee Springbok Ramme 12"+ R1500
Dag gelde R250 per persoon per dag Sluit in Jagvoertuig, Slagters ens.
Ideal vir Pa en Seun jagte

Re: Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Wed Apr 12, 2017 10:51 pm
by CalMul
Hi Evert,

Is dit bakkie jag of stap of voorsit?

Dankie!

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Thu Apr 13, 2017 7:48 am
by Malan123
Hierdie pryse is billik. Evert, ek bel gou paar ouens.

Re: Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Tue Apr 18, 2017 4:27 pm
by RUPERT
Hi Evert

Het jy dalk datums vir my

Groete

Re: Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Wed Apr 26, 2017 9:43 am
by Evert
Rupert

Nog meestal Junie, Jullie en Ausgustus maand se naweke is beskikbaar

Re: Blouwildebees, Rooibok en Springbokke Jagte- Kroonstad

Posted: Fri Jan 11, 2019 8:33 am
by Mr_G
CalMul wrote:Hi Evert,

Is dit bakkie jag of stap of voorsit?

Dankie!

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
As jy lus het vir die een maat, laat weet my, ek sal ook in wees