Page 1 of 1

En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 10:41 am
by LUAN
Jacob het nie verniet die toekening gekry vir plaaswerker van die jaar. Hy het die kat gejaag op die motorfiets en hom dood gegooi met n klip! Hoe like jy dit?

IMG-20170317-WA0006.jpg

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 10:57 am
by JDKey
Vmax bike....I like. lol

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 11:20 am
by toelie
Sien die man kry sommer n hele pak Boxer twak vir sy beloning daar in die bedding :)

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 11:38 am
by Flip Nel
Spaar op Koeels ;D ;D

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 12:53 pm
by Diesel Dog
Moes n "solid" klip gewees het daar is maar min vleis skade.Jy moet vir Jakop met gravel klippe uitreik dan is skoot plasing nie so belangrik nie ++>: ++>:

DD

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 3:23 pm
by PWV
Diesel Dog wrote:Moes n "solid" klip gewees het daar is maar min vleis skade.Jy moet vir Jakop met gravel klippe uitreik dan is skoot plasing nie so belangrik nie ++>: ++>:

DD
Wonder oor watter afstand die klip gestabiliseer het?

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 4:11 pm
by ruaanb
Hier van 2m af....lol

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 6:19 pm
by Aceofspades
Man, daar is baie dinge wat stabilisasie beinvloed. Een van die faktore met klippe wat mense gewoonlik vergeet is die lengte van die lanseerder se vingers. Maar die gewone goed soos die aantal duitjies en die grein oftewel gladheid van die klip word mooi vasgevat en omskryf in die stabiliteits formules van Hagitsibi Hangash.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 8:38 pm
by PWV
Aceofspads wrote:Man, daar is baie dinge wat stabilisasie beinvloed. Een van die faktore met klippe wat mense gewoonlik vergeet is die lengte van die lanseerder se vingers. Maar die gewone goed soos die aantal duitjies en die grein oftewel gladheid van die klip word mooi vasgevat en omskryf in die stabiliteits formules van Hagitsibi Hangash.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Aceofspads, ek dink jy moet wegbly van klippe af en jou bepaal by monolitiese koele! ::)

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 9:21 pm
by Aceofspades
Haha. Ek probeer Oom, maar goed wat deur die lug trek is maar net te interresant! Oom se koele is amper klaar[SMILING FACE WITH SMILING EYES]

Sent from my SM-T116 using Tapatalk

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 9:44 pm
by Rasmus
Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sat Mar 18, 2017 10:17 pm
by shottie
Ek sal maar by die v-max bly. my hande gaan in n heel ander rigting as waar my oe kyk. mooi gedaan. Hy ken die skade wat so n katjie kan aanrig.

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sun Mar 19, 2017 7:36 am
by Diesel Dog
Rasmus wrote:Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....


Jy kan maar se Jakop is met n helmet gebore!

DD

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Sun Mar 19, 2017 8:35 am
by Rasmus
Diesel Dog wrote:
Rasmus wrote:Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....


Jy kan maar se Jakop is met n helmet gebore!

DD
:laugh: :laugh:

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Wed Mar 22, 2017 11:14 am
by Eduard Venter
Moet nou net dat oom Tripod 'n lekker node spoed vir daai klip uitwerk...

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: En julle moet n Vmax gebruik?

Posted: Wed Mar 22, 2017 3:25 pm
by Johnnie De Wet
Jacob het glo n 270 byderhand gehad maar besluit om eerder veilig te speel...