Page 1 of 1

.300WSM Doppe en Die stel

Posted: Wed Mar 22, 2017 8:47 pm
by twinhunter
Hallo mede lede,
Ek glo dit is alreeds op die forum bespreek maar ek vind nie die draad nie. Ek is opsoek na nuwe Norma doppe vir .300WSM asook die Type S Redding die stel. Indien daar van julle is wat dalk weet waar ek kan koop sal ek dit opreg waardeer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .300WSM Doppe en Die stel

Posted: Wed Mar 22, 2017 9:16 pm
by Diesel Dog

Re: .300WSM Doppe en Die stel

Posted: Thu Mar 23, 2017 1:46 pm
by Smous v.d. Vyver
Klink vir my Kallie het jou aangesteek!